Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meel
meel [boodskap #128677] Sa, 14 Desember 2019 06:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Meel en botter.
Meel en botter.
meel
Afbreking: meel


Selfstandige naamwoord: meel
Meervoud: mele

Betekenis:
• Fyngemaakte graan; gemaalde koring of mielies wat gebruik word vir produkte soos brood, pap en fyngebak.

Gebruik:
• Die resep benodig twee koppies meel.

Spreekwoord:
• As die muis vol is, is die meel bitter. [As 'n mens genoeg geëet het, smaak die kos nie meer lekker nie.]

Hiponiem:
• broodmeel
• bruismeel
• koekmeel
• meelbom
• mieliemeel

Afgelei:
• meelagtig
• meelbestrooid
• meelblom
• meelbol
• meelkis
• meelmengsel
• meelpap
• meelsak
• meelsif
• meelstrooier
• meeltrog
• meeltrommel
• meelwurm

Vertaling:
Engels: flour
Nederlands: meel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mat
Volgende onderwerp: meeldraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:35:25 MGT 2024