Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mat
mat [boodskap #128675] Vr, 13 Desember 2019 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mat.
'n Mat.
mat
Afbreking: mat


Selfstandige naamwoord: mat
Meervoud: matte
Verkleinwoord: matjie
Meervoud van verkleining: matjies

Betekenis:
• 'n Dikkerige stuk materiaal wat op die vloer lê en waarop 'n mens loop; vloerbedekking.

Gebruik:
• Die mat is vuil en moet gewas word.

Spreekwoord:
• Deur die mat val. [Iets/iemand misluk/faal.]

Afgelei:
• deurmat
• hangmat
• sitkamermat
• vloermat
• voetmat

Vertaling:
Engels: carpet, rug
Nederlands: mat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: masjien
Volgende onderwerp: meel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:35:58 MGT 2024