Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » markdag
markdag [boodskap #128673] Vr, 13 Desember 2019 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
markdag
Afbreking: mark•dag
Samestelling: mark + dag


Selfstandige naamwoord: markdag
Meervoud: markdae
Verkleinwoord: markdaggie
Meervoud van verkleining: markdagies

Betekenis:
• Dag waarop daar 'n mark is waar mense goed kan koop.

Gebruik:
• Hier by ons is dit elke eerste Saterdag van die maand markdag.

Vertaling:
Engels: market day
Nederlands: marktdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marathon
Volgende onderwerp: masjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:36:31 MGT 2024