Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radikaalgesind
radikaalgesind [boodskap #128668] Vr, 13 Desember 2019 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
radikaalgesind
Afbreking: ra•di•kaal•ge•sind
Samestelling: radikaal + gesind


Byvoeglike naamwoord: radikaalgesind
Attributief: radikaalgesinde

Betekenis:
• Met 'n ingesteldheid wat radikaal is; wat ingrypende sosiale of politieke hervorming voorstaan.

Gebruik:
• Baie mense is nie liberaal- of radikaalgesind nie, maar wil ook nie as konserwatief geëtiketteer word nie.

Antoniem:
• gematig

Vertaling:
Engels: radically minded
Nederlands: radicaalgezind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rasionaal
Volgende onderwerp: mal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:32:12 MGT 2024