Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rasionaal
rasionaal [boodskap #128667] Vr, 13 Desember 2019 13:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rasionaal
Afbreking: ra•sio•naal


Byvoeglike naamwoord: rasionaal
Vergrotende trap: rasionaler
Oortreffende trap: rasionaalste
Attributief: rasionale

Betekenis:
• Op redelike oorwegings gebaseer; redelik; verstandig.
• (wiskunde) Volledig berekenbaar; meetbaar.

Gebruik:
• Sy is baie emosioneel en haar besluite was nie rasionaal nie!
• 'n Rasionale getal 'n getal wat uitgedruk kan word as 'n verhouding van twee heelgetalle.

Antoniem:
• irrasionaal

Vertaling:
Engels: rational
Nederlands: rationaal


Selfstandige naamwoord: rasionaal
Meervoud:

Betekenis:
• Die onderliggende rede of beginsel waarmee iets gemotiveer word.

Gebruik:
• Wat is die rasionaal agter die besluit?

Vertaling:
Engels: rational
Nederlands: rationaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: makeer
Volgende onderwerp: radikaalgesind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:35:19 MGT 2024