Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » makeer
makeer [boodskap #128665] Vr, 13 Desember 2019 06:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
makeer
Afbreking: ma•keer
Uitspraak: /maˈkeːr/


Werkwoord: makeer
Verlede tyd: het makeer, het gemakeer
Teenwoordige deelwoord: makerende

Betekenis:
• Dit wat met iemand fout is; 'n siekte of liggaamlike gebrek.
• Wat nie daar is nie; 'n gebrek aan iets.

Gebruik:
• Wat makeer hom? Hy verbeel hom gedurig dat hy siek is, terwyl hy niks makeer nie.
• Sy makeer deursettingsvermoë. Hy kan nie die boek klaar lees nie, wat die laaste bladsye makeer.

Vertaling:
Engels: to matter, ail; to lack, be absent
Nederlands: mankeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mak
Volgende onderwerp: rasionaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:39:46 MGT 2024