Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lyn
lyn [boodskap #128660] Do, 12 Desember 2019 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lyn
Afbreking: lyn


Selfstandige naamwoord: lyn
Meervoud: lyne
Verkleinwoord: lyntjie
Meervoud van verkleining: lyntjies

Betekenis:
• 'n Streep wat getrek is (op papier, in die sand, ens.)
• 'n Tou wat gespan is (soos 'n wasgoedlyn).
• Iets wat goed met mekaar verbind.

Gebruik:
• Skryf jou naam netjies op die lyn.
• Hang jou nat klere op die lyn.
• Ons kan nie uitbel nie, die lyn is stukkend.

Spreekwoord:
• 'n Mens moet iewers 'n lyn trek. ['n Mens moet vasstel hoe ver gegaan mag word.]

Afgelei:
• doellyn
• spoorlyn
• vislyn
• wasgoedlyn

Vertaling:
Engels: line, cord, string, rope
Nederlands: lijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lorrie
Volgende onderwerp: maal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:34:02 MGT 2024