Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lorrie
lorrie [boodskap #128659] Do, 12 Desember 2019 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lorrie.
'n Lorrie.
lorrie
Afbreking: lor•rie


Selfstandige naamwoord: lorrie
Meervoud: lorries
Verkleinwoord: lorrietjie
Meervoud van verkleining: lorrietjies

Betekenis:
• 'n Groot voertuig wat gebruik word om goedere op paaie te vervoer.

Gebruik:
• Hy het 'n lorrie gekry om hulle meubels na die nuwe huis te vervoer.

Sinoniem:
• vragmotor
• trok

Vertaling:
Engels: lorry
Nederlands: vrachtauto, vrachtwagen, camion

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loer
Volgende onderwerp: lyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:33:50 MGT 2024