Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regs
regs [boodskap #128656] Do, 12 Desember 2019 07:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regs
Afbreking: regs
Uitspraak: /rɛχs/


Byvoeglike naamwoord: regs
Vergrotende trap: regser
Oortreffende trap: regsste
Attributief: regse

Betekenis:
• Aan die regterkant; die teenoorgestelde kant van links.
• (politiek) Met betrekking op 'n politieke rigting of denkwyse aan die regtersy van die politieke spektrum.

Gebruik:
• As mens noord kyk, is regs aan die oostekant.
• Die regse partye dien enkele wysigingsvoorstelle in.

Antoniem:
• links

Afgelei:
• regsbouler
• regsdraai
• regsgesind
• regshandig
• regsom

Vertaling:
Engels: right
Nederlands: rechts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: links
Volgende onderwerp: liter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:34:38 MGT 2024