Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regterkant
regterkant [boodskap #128654] Do, 12 Desember 2019 06:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regterkant
Afbreking: reg•ter•kant
Samestelling: regter + kant


Selfstandige naamwoord: regterkant
Meervoud: regterkante
Verkleinwoord: regterkantjie
Meervoud van verkleining: regterkantjies

Betekenis:
• Wat regs is; aan die teenoorgestelde kant van jou liggaam waar jou hart sit.

Gebruik:
• Die linkerbrein beheer beweging aan die regterkant van die liggaam, terwyl die regterbrein die linkerkant beheer.

Antoniem:
• linkerkant

Afgelei:
• regterkantse
• regterkantste

Vertaling:
Engels: right side, right-hand side
Nederlands: rechterkant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linkerkant
Volgende onderwerp: links
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:36:41 MGT 2024