Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liniaal
liniaal [boodskap #128652] Wo, 11 Desember 2019 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Liniaal.
'n Liniaal.
liniaal
Afbreking: li•ni•aal
Uitspraak: /liniˈjɑːɫ/


Selfstandige naamwoord: liniaal
Meervoud: liniale
Verkleinwoord: liniaaltjie
Meervoud van verkleining: liniaaltjies

Betekenis:
• 'n Plat voorwerp van hout of plastiek waarmee 'n mens strepe trek of mates neem.

Gebruik:
• As ek 'n liniaal gehad het, sou ek die strepe reguit kon trek.

Vertaling:
Engels: ruler
Nederlands: liniaal
Venda: ruḽa
Zoeloe: irula

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liggaamsdeel
Volgende onderwerp: linkerkant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:40:18 MGT 2024