Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liggaamsdeel
liggaamsdeel [boodskap #128651] Wo, 11 Desember 2019 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liggaamsdeel
Afbreking: lig•gaams•deel
Samestelling: liggaam + -s- + deel


Selfstandige naamwoord: liggaamsdeel
Meervoud: liggaamsdele
Verkleinwoord: liggaamsdeeltjie
Meervoud van verkleining: liggaamsdeeltjies

Betekenis:
• 'n Deel van 'n mens of dier se lyf, soos die kop, nek, arm, hand, vinger, been, voet of toon.

Gebruik:
• Moenie dat 'n enkele liggaamsdeel van julle ooit in diens van die sonde staan nie. [Romeine 6:13]

Vertaling:
Engels: body part, limb, member
Nederlands: lichaamsdeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bolplant
Volgende onderwerp: liniaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:38:04 MGT 2024