Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vly
vly [boodskap #128641] Di, 10 Desember 2019 20:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vly
Afbreking: vly


Werkwoord: vly
Verlede tyd: het gevly

Betekenis:
• Saggies en gerieflik neersit of neerlê.

Gebruik:
• Sy vly haarself op die bank neer.

Sinoniem:
• aai
• streel
• uitstrek

Afgelei:
• aanvly
• neervly

Homofoon:
• vlei (moerassige laagte; ook iemand heuning om die mond smeer)

Vertaling:
Engels: to lay down, arrange
Nederlands: vlijen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aai
Volgende onderwerp: vlei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:04:04 MGT 2024