Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aai
aai [boodskap #128640] Di, 10 Desember 2019 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ai, daar dis lekker om so geaai te word.
Ai, daar dis lekker om so geaai te word.
aai
Afbreking: aai


Werkwoord: aai
Verlede tyd: het geaai
Teenwoordige deelwoord: aaiende

Betekenis:
• Saggies met die hand streel; liefkosend aanraak; vly.

Gebruik:
• Die dogtertjie aai haar katjie.

Sinoniem:
• streel
• vly

Vertaling:
Engels: to caress, stroke
Nederlands: aaien


Tussenwerpsel: aai

Betekenis:
• Uitroep plesier, pyn, teleurstelling of misnoeë.

Gebruik:
Aai tog, hoe het dit gebeur?

Sinoniem:
• a
• ai
• ag
• aag

Vertaling:
Engels: oh, ow
Nederlands: ach, ai

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: e-leser
Volgende onderwerp: vly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:03:03 MGT 2024