Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » e-leser
e-leser [boodskap #128639] Di, 10 Desember 2019 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Persoon wat 'n e-leser gebruik om 'n e-boek te lees.
Persoon wat 'n e-leser gebruik om 'n e-boek te lees.
e-leser
Afbreking: e-le•ser


Selfstandige naamwoord: e-leser
Meervoud: e-lesers
Verkleinwoord: e-lesertjie
Meervoud van verkleining: e-lesertjies

Betekenis:
• 'n Elektroniese toestel waarmee elektroniese boeke, dagblaaie en tydskrifte gelees word.

Gebruik:
• 'n Mens kan derduisende boeke op 'n papierdun e-leser saam met jou dra.

Sinoniem:
• e-boekleser

Verwant:
• e-boek

Vertaling:
Engels: e-reader, e-book reader
Nederlands: e-reader, e-boeklezer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leser
Volgende onderwerp: aai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:00:14 MGT 2024