Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leidraad
leidraad [boodskap #128633] Di, 10 Desember 2019 14:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leidraad
Afbreking: lei•draad


Selfstandige naamwoord: leidraad
Meervoud: leidrade
Verkleinwoord: leidraadjie
Meervoud van verkleining: leidraadjies

Betekenis:
• 'n Stukkie inligting wat 'n mens help om by 'n spesifieke punt of doel uit te kom.

Gebruik:
• Die polisie is besig om 'n nuwe leidraad op te volg.

Sinoniem:
• aanwysing
• sleutel
• wenk

Vertaling:
Engels: clue, hint, lead, key
Nederlands: aanwijzing, leidraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: legende
Volgende onderwerp: lelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:05:37 MGT 2024