Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pagina
pagina [boodskap #128631] Di, 10 Desember 2019 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pagina
Afbreking: pa•gi•na


Selfstandige naamwoord: pagina
Meervoud: paginas
Verkleinwoord: paginatjie
Meervoud van verkleining: paginatjies

Betekenis:
• (formeel) 'n Bladsy, sowel met betrekking tot die volgorde as tot die oppervlak.

Gebruik:
• Blaai na pagina 19 van die boek.
• Daar is 'n advertensie oor die hele pagina.

Sinoniem:
• bladsy

Afgelei:
• pagineer
• paginaproef

Afkorting:
• p.

Vertaling:
Engels: page
Nederlands: pagina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeuwyfie
Volgende onderwerp: legende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:05:50 MGT 2024