Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leeuwyfie
leeuwyfie [boodskap #128630] Di, 10 Desember 2019 07:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Leeumannetjie en -wyfie.
'n Leeumannetjie en -wyfie.
leeuwyfie
Afbreking: leeu•wy•fie
Samestelling: leeu + wyfie


Selfstandige naamwoord: leeuwyfie
Meervoud: leeuwyfies

Betekenis:
• 'n Vroulike leeu, sonder maanhare op sy kop.

Gebruik:
• Die leeuwyfie beskerm haar welpies tee gevare.

Antoniem:
• leeumannetjie

Vertaling:
Engels: lioness
Nederlands: leeuwin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeumannetjie
Volgende onderwerp: pagina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:06:16 MGT 2024