Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leeumannetjie
leeumannetjie [boodskap #128629] Di, 10 Desember 2019 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Leeumannetjie en -wyfie.
'n Leeumannetjie en -wyfie.
leeumannetjie
Afbreking: leeu•man•ne•tjie
Samestelling: leeu + mannetjie


Selfstandige naamwoord: leeumannetjie
Meervoud: leeumannetjies

Betekenis:
• 'n Manlike leeu, gewoonlik met 'n bos maanhare op sy kop.

Gebruik:
• Die leeumannetjie is die koning van die diereryk.

Antoniem:
• leeuwyfie

Verwant:
• kraagmannetjie

Vertaling:
Engels: male lion
Nederlands: leeuwmannetje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leesstuk
Volgende onderwerp: leeuwyfie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:01:27 MGT 2024