Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leesbegrip
leesbegrip [boodskap #128627] Ma, 09 Desember 2019 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leesbegrip
Afbreking: lees•be•grip
Samestelling: lees + begrip


Selfstandige naamwoord: leesbegrip
Meervoud: leesbegrippe

Betekenis:
• Verstaan en begryp wat gelees word.

Gebruik:
• Die kinders doen 'n oefening in leesbegrip.

Vertaling:
Engels: reading comprehension
Nederlands: begrijpend lezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leerling
Volgende onderwerp: leesstuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:01:46 MGT 2024