Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leerling
leerling [boodskap #128626] Ma, 09 Desember 2019 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leerling
Afbreking: leer•ling


Selfstandige naamwoord: leerling
Meervoud: leerlinge
Verkleinwoord: leerlingetjie (leerlinkie)
Meervoud van verkleining: leerlingetjies

Betekenis:
• Iemand wat aan 'n skool of ander instelling studeer; persoon wat leer.

Gebruik:
• Dis elke leerling se plig om die skoolreëls na te kom.

Sinoniem:
• leerder
• skolier
• student

Hiponiem:
• hoërskoolleerling
• laerskoolleerling
• matriekleerling
• oud-leerling
• vakleerling

Afgelei:
• leerlingskap

Afkorting:
• leerl.

Vertaling:
Engels: scholar, pupil
Nederlands: leerling
Xhosa: umfundi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leerder
Volgende onderwerp: leesbegrip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:05:54 MGT 2024