Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leerder
leerder [boodskap #128625] Ma, 09 Desember 2019 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leerder
Afbreking: leer•der


Selfstandige naamwoord: leerder
Meervoud: leerders
Verkleinwoord: leerdertjie
Meervoud van verkleining: leerdertjies

Betekenis:
• Iemand wat aan 'n skool of ander instelling studeer; persoon wat leer.

Gebruik:
• Dis elke leerder se plig om die skoolreëls na te kom.

Sinoniem:
• leerling
• skolier
• student

Afgelei:
• leerderswoordeboek

Vertaling:
Engels: learner
Nederlands: leerder
Xhosa: umfundi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sanna
Volgende onderwerp: leerling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:02:39 MGT 2024