Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sanna
sanna [boodskap #128624] Ma, 09 Desember 2019 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sanna
Afbreking: sa•na


Selfstandige naamwoord: sanna
Meervoud: sannas
Verkleinwoord: sannatjie
Meervoud van verkleining: sannatjies

Betekenis:
• 'n Sanna was 'n geweer in die tyd van die Boere-oorlog.

Gebruik:
• Ten spyte van hul baie tekortkominge het die ou sanna vir 200 jaar lank die Suid-Afrikaanse geskiedenis help skryf.

Sinoniem:
• snaphaan
• voorlaaier
• donderbuis

Vertaling:
Engels: flintlock rifle

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mosterdgas
Volgende onderwerp: leerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:03:30 MGT 2024