Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mosterdgas
mosterdgas [boodskap #128623] Ma, 09 Desember 2019 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mosterdgas
Afbreking: mos•terd•gas
Samestelling: mosterd + gas
Uitspraak: /ˈmɔs.tərtˌχas/


Selfstandige naamwoord: mosterdgas
Meervoud:

Betekenis:
• Gifgas wat as 'n chemiese wapen gebruik word en wat groot blase op die vel en in die longe veroorsaak.

Gebruik:
Mosterdgas is vir die eerste keer deur die Duitsers in die Eerste Wêreldoorlog gebruik.

Sinoniem:
• yperiet

Vertaling:
Engels: mustard gas, sulfur mustard
Nederlands: mosterdgas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leen
Volgende onderwerp: sanna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:03:34 MGT 2024