Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leë
leë [boodskap #128621] Ma, 09 Desember 2019 06:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Leë glas.
'n Leë glas.
leë
Afbreking: le•ë


Byvoeglike naamwoord: leeg
Vergrotende trap: leër
Oortreffende trap: leegste
Attributief: leë
Intensief: dolleeg

Betekenis:
• Attributiewe vorm van leeg. Sonder inhoud.

Gebruik:
• Die leë dam kort water.

Antoniem:
• vol

Vertaling:
Engels: empty
Duits: lege

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeg
Volgende onderwerp: leen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:02:09 MGT 2024