Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leeg
leeg [boodskap #128620] Ma, 09 Desember 2019 06:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die glas is leeg.
Die glas is leeg.
leeg
Afbreking: leeg
Uitspraak: /lɪəχ/


Byvoeglike naamwoord: leeg
Vergrotende trap: leër
Oortreffende trap: leegste
Attributief: leë
Partitief: leegs
Intensief: dolleeg

Betekenis:
• Met niks daarin nie; sonder inhoud.

Gebruik:
• My beker is leeg, kan ek nog koffie kry?

Spreekwoord:
• Sy glas loop leeg. [Na aan die einde van sy lewe.]

Antoniem:
• vol

Afgelei:
• leeglê
• leegloop
• leegmaak
• leegpomp

Vertaling:
Engels: empty, vacant, void
Nederlands: leeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sosatie
Volgende onderwerp: leë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:04:01 MGT 2024