Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sosatie
sosatie [boodskap #128619] Ma, 09 Desember 2019 06:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sosaties op 'n braai.
Sosaties op 'n braai.
sosatie
Afbreking: so•sa•tie


Selfstandige naamwoord: sosatie
Meervoud: sosaties
Verkleinwoord: sosatietjie
Meervoud van verkleining: sosatietjies

Betekenis:
• Vleis en groente op 'n stokkie. 'n Ou Kaap-Maleise dis van blokkies skaap- of varkvleis, gegeur met kerrie, wat op 'n vleis- of sosatiepen gerooster is.

Gebruik:
• Behalwe vir die kleinerige blokkies vleis, kan ander lekkernye soos sampioene of gedroogde vrugte by die sosatie ingeryg word.

Sinoniem:
• kabab

Afgelei:
• sosatiepen
• sosatieresep
• sosatiestokkie

Vertaling:
Engels: kebab, kabob
Nederlands: kebab

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lawwe
Volgende onderwerp: leeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 06:05:07 MGT 2024