Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lapa
lapa [boodskap #128617] So, 08 Desember 2019 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lapa.
'n Lapa.
lapa
Afbreking: la•pa


Selfstandige naamwoord: lapa
Meervoud: lapas
Verkleinwoord: lapatjie
Meervoud van verkleining: lapatjies

Betekenis:
• 'n Oop onthaal- en kuierarea met 'n grasdak en houtpale.

Gebruik:
• Hulle braai onder die lapa.

Vertaling:
Engels: lapa

Nota:
• Van Sotho, lelapa.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langsaan
Volgende onderwerp: lawwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 13:38:36 MGT 2024