Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » bronkode
bronkode [boodskap #128615] So, 08 Desember 2019 16:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7861
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
Bronkode
Bronkode

bronkode
Afbreking: bron•ko•de
Samestelling: bron + kode


Selfstandige naamwoord: bronkode
Meervoud: bronkodes

Betekenis:
• Stellings of verklarings in 'n programmeertaal (soos C++ of COBOL) waarmee 'n uitvoerbare rekenaarprogram geskep word.

Gebruik:
• Sagteware-ontwikkelaars bestudeer dikwels bronkode om nuwe tegnieke baas te raak en hul vaardighede te verbeter.

Afgelei:
• bronkodebeheerstelsel

Vertaling:
Engels: source code
Nederlands: broncode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laf
Volgende onderwerp: langsaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 22 00:16:04 UTC 2020