Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » publikasie
publikasie [boodskap #128486] So, 24 November 2019 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19486
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
publikasie
Afbreking: pu•bli•ka•sie
Uitspraak: /ˌpy.bliˈkɑː.si/


Selfstandige naamwoord: publikasie
Meervoud: publikasies
Verkleinwoord: publikasietjie
Meervoud van verkleining: publikasietjies

Betekenis:
• 'n Boek of geskrif wat uitgegee (gepubliseer) is.
• Die afkondiging of openbaarmaking van inligting.

Gebruik:
• Die Huisgenoot is 'n weeklikse publikasie wat fokus gesinsvermaak.
• Die publikasie van die werk het wyd opslae gemaak.

Sinoniem:
• uitgawe

Afgelei:
• publikasiedatum
• publikasiegegewens
• Publikasieraad
• publikasietempo

Verwant:
• publiseer

Vertaling:
Engels: publication
Nederlands: publicatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kroon
Volgende onderwerp: wysheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:16:54 MGT 2024