Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klassiek
klassiek [boodskap #128443] Vr, 22 November 2019 05:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klassiek
Afbreking: klas•siek


Byvoeglike naamwoord: klassiek
Vergrotende trap: klassieker
Oortreffende trap: klassiekste
Attributief: klassieke

Betekenis:
• 'n Baie goeie voorbeeld van iets; wat as model of voorbeeld dien; by uitstek kenmerkend.
• Wat uit die oudheid dateer; behoort tot die vroeë Romeinse of Griekse kuns en kultuur.
• Van 'n vroeëre bloeiperiode en wat steeds gewild is.

Gebruik:
• Dit is 'n klassieke voorbeeld van hoe mens nie moet maak nie.
• Sanskrit is die klassieke en heilige taal van die Hindoes van Indië.
• Sy hou van beide pop en klassieke musiek.

Vertaling:
Engels: classic
Nederlands: klassiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerm
Volgende onderwerp: klavier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 08:23:01 MGT 2024