Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerm
kerm [boodskap #128442] Do, 21 November 2019 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kerm
Afbreking: kerm
Uitspraak: /kɛrm/


Werkwoord: kerm
Verlede tyd: het gekerm
Teenwoordige deelwoord: kermende

Betekenis:
• 'n Kreunende geluid voortbring, meestal van ongelukkigheid of van pyn en ellende.

Gebruik:
• Die gewonde man kerm sagies toe hy op die draagbaar neergelê word.

Spreekwoord:
• Hy kerm soos 'n kat oor 'n derm. [Oor onsin kla en neul.]

Sinoniem:
• brom
• huil
• mor
• neul
• kla
• kreun
• sanik
• teem
• treur

Afgelei:
• kermend
• kerming

Vertaling:
Engels: to moan, groan, whine
Nederlands: kermen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorspoel
Volgende onderwerp: klassiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 06:03:31 MGT 2024