Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feeks
feeks [boodskap #128438] Do, 21 November 2019 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feeks
Afbreking: feeks
Uitspraak: /fɪə̯ks/


Selfstandige naamwoord: feeks
Meervoud: feekse
Verkleinwoord: feeksie
Meervoud van verkleining: feeksies

Betekenis:
• 'n Lastige en venynige vrou.

Gebruik:
• Selfs 'n feeks behoort 'n paar menslike eienskappe te hê om haar geloofwaardig te maak.

Sinoniem:
• heks

Vertaling:
Engels: shrew, bitch, virago, vixen
Nederlands: feeks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: melkooi
Volgende onderwerp: guur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 05:34:03 MGT 2024