Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kors
kors [boodskap #128269] Vr, 08 November 2019 05:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19560
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kors van 'n appeltert.
Die kors van 'n appeltert.
kors
Afbreking: kors
Uitspraak: /kɔrs/


Selfstandige naamwoord: kors
Meervoud: korse
Verkleinwoord: korsie
Meervoud van verkleining: korsies

Betekenis:
• Die harde buitenste laag om iets wat verder relatief sag is.

Gebruik:
• Die pastei het 'n lekker dik kors.

Sinoniem:
• aanbaksel

Afgelei:
• aardkors
• korsvormig

Vertaling:
Engels: crust, scab
Nederlands: korst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opskorting
Volgende onderwerp: open
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 22:51:59 MGT 2024