Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versuip
versuip [boodskap #128266] Do, 07 November 2019 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19560
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versuip
Afbreking: ver•suip
Uitspraak: /fərˈsœi̯p/


Werkwoord: versuip
Verlede tyd: het versuip
Teenwoordige deelwoord: versuipende

Betekenis:
• In water omkom; verdrink.

Gebruik:
• Die kalf het in die dam versuip.

Afgelei:
• versuiping
• versuipte

Vertaling:
Engels: to drown
Nederlands: verzuipen

Nota:
• Diere versuip, mense verdrink.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verras
Volgende onderwerp: verrot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 23:43:12 MGT 2024