Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boemelaar
boemelaar [boodskap #128241] Wo, 06 November 2019 06:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19560
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Boemelaars
Boemelaars
boemelaar
Afbreking: boe•me•laar
Uitspraak: /ˈbu.məˌlɑːr/


Selfstandige naamwoord: boemelaar
Meervoud: boemelaars
Verkleinwoord: boemelaartjie
Meervoud van verkleining: boemelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat doelloos rondtrek. Leeglêer wat nie 'n vaste woonplek of werk het nie.

Gebruik:
• Gee die boemelaar kos, maar nie geld nie, wat hy sal dit op drank en dwelms mors.

Sinoniem:
• leegloper

Vertaling:
Engels: vagrant, swagman, carouser, hobo, tramp, bum
Nederlands: boemelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reus
Volgende onderwerp: vlakte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 22:39:34 MGT 2024