Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kreukel
kreukel [boodskap #128180] Wo, 30 Oktober 2019 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19554
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kreukel
Afbreking: kreu•kel
Uitspraak: /ˈkrɪø.kəl/


Selfstandige naamwoord: kreukel
Meervoud: kreukels
Verkleinwoord: kreukeltjie
Meervoud van verkleining: kreukeltjies

Betekenis:
• 'n Ongewenste vou.

Gebruik:
• Stryk die kreukel uit jou hemp uit.

Vertaling:
Engels: wrinkle, crease
Nederlands: kreukel


Werkwoord: kreukel
Verlede tyd: het gekreukel

Betekenis:
• 'n Ongewenste vou vorm.

Gebruik:
• Jy kreukel jou klere.

Vertaling:
Engels: to wrinkle, crease, fold
Nederlands: kreukelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raserny
Volgende onderwerp: swembad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 10:02:37 MGT 2024