Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diensstasie
diensstasie [boodskap #128054] Vr, 18 Oktober 2019 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diensstasie
Afbreking: diens•stasie
Samestelling: diens + stasie
Uitspraak: /ˈdinˌstɑː.si/


Selfstandige naamwoord: diensstasie
Meervoud: diensstasies

Betekenis:
• Plek waar brandstof in motors gegooi word.

Gebruik:
• Die diensstasie se petroljoggie gooi diesel in die vragmotor.

Sinoniem:
• petrolstasie
• vulstasie
• garage

Vertaling:
Engels: service station, gas station, petrol station
Nederlands: tankstation, benzinestation, pompstation, benzinepomp, pomp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geheue
Volgende onderwerp: geletterd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 00:03:32 MGT 2024