Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welbedeeld
welbedeeld [boodskap #128021] Di, 15 Oktober 2019 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welbedeeld
Afbreking: wel•be•deeld
Samestelling: wel + bedeeld


Byvoeglike naamwoord: welbedeeld
Attributief: welbedeelde

Betekenis:
• Goed toegerus; met baie van iets uitgerus.
• (plat) Met groot borste of geslagsdele.

Gebruik:
• Hy is verstandelik welbedeeld.
• Die sekretaresse is welbedeeld en vooruitstrewend.

Sinoniem:
• goedbedeeld
• welgevorm

Vertaling:
Engels: well-endowed
Nederlands: goed voorzien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemoedig
Volgende onderwerp: instink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 03:49:16 MGT 2024