Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedagte
gedagte [boodskap #128019] Di, 15 Oktober 2019 06:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedagte
Afbreking: ge•dag•te


Selfstandige naamwoord: gedagte
Meervoud: gedagtes
Verkleinwoord: gedagtetjie
Meervoud van verkleining: gedagtetjies

Betekenis:
• Dit waaraan 'n mens dink.

Gebruik:
• Dit is 'n blink gedagte, hoekom het ons nie vroeër daaraan gedink nie.

Spreekwoord:
• Die gedagte laat gaan. [Oor iets nadink.]
• Hy is kort van gedagte. [Iets maklik vergeet.]

Afgelei:
• gedagtebeeld
• hoofgedagte
• nagedagte

Vertaling:
Engels: thought, idea, opinion
Nederlands: gedachte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebrek
Volgende onderwerp: bemoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:51:33 MGT 2024