Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboorte
geboorte [boodskap #128016] Ma, 14 Oktober 2019 06:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboorte
Afbreking: ge•boor•te
Uitspraak: /χəˈbʊə̯r.tə/


Selfstandige naamwoord: geboorte
Meervoud: geboortes
Verkleinwoord: geboortetjie
Meervoud van verkleining: geboortetjies

Betekenis:
• Bevalling; handeling waartydens 'n organisme uit sy moeder kom en selfstandig begin lewe.
• (figuurlik) 'n Beginpunt.

Gebruik:
• Jy moet die geboorte van jou kind binne 30 dae ná sy of haar geboorte registreer.
• Dit was die geboorte van 'n nuwe tydperk.

Antoniem:
• sterfte

Hiponiem:
• hergeboorte

Afgelei:
• geboorteaanwas
• geboortebeperking
• geboorteberig
• geboortebewys
• geboortedatum
• geboorteplek
• geboortedefek
• geboortepyn
• geboortereg
• geboortesertifikaat

Verwant:
• swaerskap

Vertaling:
Engels: birth
Nederlands: geboorte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebeure
Volgende onderwerp: gebreekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 03:23:17 MGT 2024