Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebeure
gebeure [boodskap #128015] Ma, 14 Oktober 2019 06:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebeure
Afbreking: ge•beu•re


Selfstandige naamwoord: gebeure
Meervoud:

Betekenis:
• Dit wat plaasvind; die geheel van voorvalle met die gepaardgaande nagevolge.

Gebruik:
• Daai dag se gebeure sal ons altyd bybly.

Verwant:
• gebeur
• gebeurtenis
• gebeurlikheid
• gebeurlikheidsfonds

Vertaling:
Engels: events
Nederlands: gebeuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebed
Volgende onderwerp: geboorte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 03:00:48 MGT 2024