Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebed
gebed [boodskap #128014] Ma, 14 Oktober 2019 06:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou wat bid.
'n Vrou wat bid.
gebed
Afbreking: ge•bed
Uitspraak: /χəˈbɛt/


Selfstandige naamwoord: gebed
Meervoud: gebede
Verkleinwoord: gebedjie
Meervoud van verkleining: gebedjies

Betekenis:
• Die handeling van bid; om God aan te roep.

Gebruik:
• Die dominee doen 'n gebed in die kerk.

Hiponiem:
• aandgebed
• dankgebed
• oggendgebed
• skietgebed
• smeekgebed
• tafelgebed
• voorgebed

Afgelei:
• gebedsgeleentheid
• gebedshuis
• gebedsversoek

Vertaling:
Engels: prayer, grace
Nederlands: gebed
Xhosa: -bedesho 6

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gawe
Volgende onderwerp: gebeure
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 03:16:48 MGT 2024