Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gare
gare [boodskap #128012] So, 13 Oktober 2019 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Naald en gare.
Naald en gare.
gare
Afbreking: ga•re


Selfstandige naamwoord: gare
Meervoud: gares
Verkleinwoord: garetjie
Meervoud van verkleining: garetjies

Betekenis:
• Dun draad (van katoen, wol of sy) wat gebruik word om materiaal aan mekaar vas te werk.

Gebruik:
• Ma stop ons kouse met 'n naald en gare.

Wisselvorm:
• garing

Afgelei:
• garetolletjie

Vertaling:
Engels: thread, yarn
Nederlands: garen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sensitief
Volgende onderwerp: gawe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:53:48 MGT 2024