Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » garage
garage [boodskap #128010] So, 13 Oktober 2019 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Garage.
'n Garage.
garage
Afbreking: ga•ra•ge


Selfstandige naamwoord: garage
Meervoud: garages

Betekenis:
• Plek waar motors gebêre word.
• Plek waar motors gediens en reggemaak word.

Gebruik:
• Stoot jou kar in die garage.
• Jy moet jou kar na die garage neem om versien te word.

Sinoniem:
• motorhuis
• motorhawe
• waenhuis

Afgelei:
• parkeergarage
• garage-eienaar
• garagebestuur
• garagediens

Vertaling:
Engels: garage
Nederlands: garage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gans
Volgende onderwerp: sensitief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 03:52:40 MGT 2024