Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gaaf
gaaf [boodskap #128007] So, 13 Oktober 2019 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gaaf
Afbreking: gaaf


Byvoeglike naamwoord: gaaf
Vergrotende trap: gawer
Oortreffende trap: gaafste
Attributief: gawe

Betekenis:
• Vriendelik en aangenaam.
• Goed; uitstekend.

Gebruik:
• Die tannie is gaaf. Wees so gaaf en gaan koop vir ons brood.
• Dit is 'n gawe huis wat jy hier het.

Sinoniem:
• vriendelik

Antoniem:
• onvriendelik

Afgelei:
• gaafheid
• gawerig

Vertaling:
Engels: friendly, kind; fine, good, excellent
Nederlands: gaaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piekniek
Volgende onderwerp: gaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 03:49:13 MGT 2024