Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piekniek
piekniek [boodskap #128006] So, 13 Oktober 2019 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Piekniek.
'n Piekniek.
piekniek
Afbreking: piek•niek


Selfstandige naamwoord: piekniek
Meervoud: pieknieks

Betekenis:
• Uitstappie in die natuur waar daar lekker geëet en soms ook gespeel word.

Gebruik:
• Met die heerlike weer het ons besluit om piekniek onder die bome te hou.

Afgelei:
• piekniekmandjie
• piekniekplek
• piekniektafel

Vertaling:
Engels: picnic
Nederlands: picknick

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fynbos
Volgende onderwerp: gaaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 03:17:44 MGT 2024