Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fynbos
fynbos [boodskap #128005] So, 13 Oktober 2019 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Fynbos in Kaapstad.
Fynbos in Kaapstad.
fynbos
Afbreking: fyn•bos
Samestelling: fyn + bos


Selfstandige naamwoord: fynbos
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Groep plante wat hoofsaaklik in die Wes-Kaap aangetref word.

Gebruik:
• Die fynbos blom te pragtig teen die berghange.
Fynbos groei in 'n 100-200 km breë kusstrook wat strek van Clanwilliam aan die weskus tot Port Elizabeth aan die suidooskus.

Vertaling:
Engels: fynbos
Nederlands: fynbos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fyn
Volgende onderwerp: piekniek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 03:10:20 MGT 2024