Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fluitjie
fluitjie [boodskap #127998] So, 13 Oktober 2019 05:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fluitjie.
'n Fluitjie.
fluitjie
Afbreking: fluit•jie


Selfstandige naamwoord: fluitjie
Meervoud: fluitjies

Betekenis:
• Toestel wat skeidsregters gebruik om 'n wedstryd te beheer en spelers se aandag te kry.

Gebruik:
• Die skeidsregter blaas die fluitjie en die bal word afgeskop.

Afgelei:
• mondfluitjie

Vertaling:
Engels: whistle
Nederlands: fluitje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antigeen
Volgende onderwerp: fluitspeler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:25:47 MGT 2024