Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » antigeen
antigeen [boodskap #127997] Sa, 12 Oktober 2019 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
antigeen
Afbreking: an•ti•geen


Selfstandige naamwoord: antigeen
Meervoud: antigene

Betekenis:
• 'n Vreemde stof, gewoonlik 'n proteïen of polisakkaried, wat die immuunstelsel stimuleer om te reageer, bv. om teenliggaampies te vervaardig.

Gebruik:
• As die antigeen genoegsaam verander, kan ons immuunstelsel min weerstand bied, en die moontlikheid van 'n pandemie ontstaan.

Vertaling:
Engels: antigen
Nederlands: antigeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heterotroof
Volgende onderwerp: fluitjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 17:36:03 MGT 2024